No Time Like the Present is die storie van Steve, ’n universiteitsdosent, en Jabulile, ’n prokureur, ’n gemende paar wat hul kinders in die “nuwe” Suid-Afrika grootmaak.

Nadine Gordimer, wie se boeke in 46 tale vertaal word, se jongste roman verskyn in Maart.

Volg Huisgenoot op Twitter.