Ek het byna twee dekades in Mitchells Plain gewoon en dink dikwels nie genoeg is hieroor geskryf nie; daarom was ek so opgewonde oor dié boek.

Ek is egter teleurgestel – die stories is oor gewone mense wat buitengewone dinge gedoen het, maar dit word nie oorgedra nie.

Sommige van die verhale is roerend, ja, maar die nuanses, teksture en emosies kort.

Volg Huisgenoot op Twitter.