Rolf en Tiaan moet ’n week by hul tante Olga gaan bly. Sy is ’n vreemde vrou wat in ’n vreemde huis by ’n vreemde woud woon.

Sommer met die intrapslag gebeur daar iets wat Tiaan se nekhare laat rys: Toe hy die gordyne voor die sitkamervenster wegtrek, sien hy iets ligblous tussen die bome . . .

.