Marita van der Vyver

Colette Cronjé kry ’n brief van ’n langvermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dwing haar om alles te onthou wat sy ’n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat ’n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het nie net haar lewe onherroeplik verander nie . . .

Marita, vanjaar se beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se projek Borg ’n Woord, het “blou” geborg. As jy ook jou gunsteling-woord wil borg, gaan na wat@sun.ac.za.

Op soek na ‘n beter prys? KLIK op die mier.