SJ Naudé het mense aan die praat met sy debuutbundel, Alfabet van die Voëls.

Dit is sewe lang kortverhale wat deur resensente as van die bestes in Afrikaans beskou word.

Hoewel Naudé 15 jaar oorsee gewoon het, praat hy ’n Afrikaans wat sy gehoor laat lekkerkry het van plesier by die bekendstelling van sy boek.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER