[caption id="attachment_130956" align="aligncenter" width="300"]Model in lang wit trourok Leidraad: 13 AF[/caption]

Rol tot onder die blokraai of klik hier om invul-wenke te sien.

Gaan so te werk

  • Die leidrade is regs; klik op die pyltjies in die leidraadkassies om nog leidrade te sien.
  • Klik op die blokkie waar jy ’n letter wil invul en tik die letter.
  • Klik op die leidraad wat jy wil beantwoord en die eerste blokkie van die antwoord sal dadelik geel word.
  • Dit werk ook andersom: As jy op ’n blokkie klik, word sy leidraad rooi.
  • As jy vasbrand, kan jy op “reveal letter” klik om meer letters te sien, of op “reveal” om sommer die hele woord te sien. “Check” sal aandui of jy ’n verkeerde letter ingevul het.
  • As jy klaar is, kan jy op “submit” klik.
  • Die tydhouer dui aan hoeveel tyd die blokraai in beslag neem.

Doen jy die blokraai op jou selfoon?

  • Dit werk op sy beste as jy jou selfoon dwars draai. As jy nie kan nie, moet jy van links na regs vee om die leidrade te sien.
  • As jy ‘n iPhone het, kan jy nie vee nie en moet jy jou foon dwars draai om die blokraai te kan doen.