Wêreldwyd het gehore verlede jaar na hul asem gesnak toe hulle Avatar in 3D sien.

Maar wat presies is 3D en hoekom is dié soort rolprente iets heel anders? In die Huisgenoot van 25 Maart vertel ons jou alles oor hoe dit gebeur, asook die geskiedenis van 3D-flieks.

En as jy nog nie ’n 3D bril het nie, volg ons aanwysings in die nuwe Huisgenoot oor hoe om een te maak.