Aandag, alle woordsoekers: Nou kan julle na hartelus soek!

[caption id="attachment_116630" align="alignnone" width="600"]Beproef gerus ons gratis speletjies wat hierby ingesluit is. Beproef gerus ons gratis speletjies wat hierby ingesluit is.[/caption]

Huisgenoot-Woordsoek is propvol soekblokke te kies en te keur – maklikes en moeilikes, grotes en kleintjies – elk met ’n lekker tema.

Die 117 soekblokke in hierdie uitgawe waarborg ure se vermaak vir alle woordsoek-geesdriftiges van jonk tot oud! Beskikbaar vanaf vandag teen net R37.

Hier is die oplossings vir die speletjies wat ons vroeër gedeel het:

Klik HIER vir die oplossing vir die woordsoek-speletjie

Klik HIER vir die oplossing vir die woordsoek-speletjie vir die jongspan

woordsoek voorblad

Jy kan jou kopie van die Huisgenoot-Woordsoekboek hier bestel.