MAANDAG

Mango Groove – Special Star Die kwelafluit in dié treffer maak die liedjie eg Suid-Afrikaans. Ek het hulle een keer sien optree toe hulle vir The Rolling Stones geopen het.

DINSDAG 

Johnny Clegg – Spirit of the Great Heart Is daar enige ster so ‘‘uniek’’ en wat by soveel mense aanklank vind as Johnny Clegg? Hy is een van die mees plat op die aarde musikante met wie ek al ooit ’n onderhoud gevoer het:

WOENSDAG

Abdullah Ibrahim – Mannenberg Abdullah Ibrahim, wat voorheen bekend was as Dollar Brand, is een van Suid-Afrikaanste se legendariese jazz-musikante.

DONDERDAG

Miriam Makeba – Pata Pata Mag sy in vrede rus. ’n Blink ster!

VRYDAG

Sipho “Hotstix” Mabuse - Burnout

Ek is mal oor die energie van dié liedjie. Dit herinner my aan die keerpunt in ons demokrasie

- Ian Bredenkamp

Ian Bredenkamp is gek oor musiek! Hy bied ’n daaglikse program op 94.5 Kfm aan en behartig musieknuus vir 567 Cape Talk en Eyewitness News. Volg hom op Twitter by @IanBredenkamp.

Luister na Ian se vorige liedjie-aanbevelings by:

16 September 2013

9 September 2013

2 September 2013

26 Augustus 2013

19 Augustus 2013

12 Augustus 2013

5 Augustus 2013

29 Julie 2013