Die episode is deur die gewone tegniese prosesse en ondersoek word ingestel.

Die program word weer uitgesaai om Woensdag 22 Februarie om 22:00 asook op Donderdag, 23 Februarie, om 17:00 en weer om 19:00.

Die gewone herhaling om Sondag, 26 Februarie om 18:30 sal ook uitgesaai word. Die VIA-span vra om verskoning vir hierdie groot fout.

Volg VIA TV op Facebook, @viatv op Twitter om op datum te bly met al die nuutste verwikkelinge.