1. Wat was vir jou die lekkerste deel van jou kuier saam met Pedro?

Alles is altyd lekker, maar die koek-verrassing was 'n big deal vir my.

2. Wat maak Pedro volgens jou uniek?

Sy aanslag op en weg van die verhoog af is altyd dié van 'n vriend en dit herinner jou altyd aan hoe uniek hy is.

3. Wat doen jy die graagste op ‘n Vrydagaand?

Gewoonlik is ek by 'n vertoning, maar ek sal nooit nee sê vir 'n kans om saam met my familie te kuier nie.

4. Noem vir ons drie van jou gunsteling liedjies.

Nee, dit is net unfair!

5. Wat is drie goed wat jy hoop mense eendag oor jou sal sê?

My genade... Nee, hoe sal ek nou weet? Yikes!

Kyk hier na Pedro en Emo se duet: