Wie weet, dalk ontmoet jy die persoon wat reg in vir jou. Of dalk iemand wat reg is vir nou. . .

Hier's jou kans om in te skryf. Jou pasmaat is dalk net ’n klik weg. Op Die Kliek is die vroue in beheer en die mans moet beïndruk. Komediant Schalk Bezuidenhout skerts deurentyd terwyl hulle besluit of een van die ouens die klik werd is!

Waarvoor wag jy?

KLIK HIER om in te skryf.
  Nuwe episodes van Die Kliek wys elke Woensdag om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147).