Het jy ‘n vriendin in nood?

Een wat dringend 'n oormaaksessie nodig het? Dalk het die lewe haar effe onregverdig behandel – en só sessie is net wat sy nodig het om haar oë weer laat laat blink en haar te herinner aan al haar goeie eienskappe.

Media24 soek sulke vroue in Gauteng vir ‘n TV-program. Jy en jou vriendin moet uiteraard bereid wees om op TV te verskyn.

E-pos jou en jou vriendin se kontakbesonderhede asook 'n foto van haar na casting@luckybeanmedia.com.

Die fynskrif:

  • Deelnemers moet Afrikaans kan praat.
  • Gebaseer in Gauteng, so as julle van ver is, is die vervoer vir julle eie rekening.

AANSOEKE SLUIT 28 SEPTEMBER 2015