Plastiese chirurgie het die afgelope paar jaar plaaslik vlam gevat. Media24 is deel van ‘n nuwe TV-program waar jy so ‘n prosedure (vir watter rede ookal) gratis of teen dramatiese afslag kan ondergaan.

As jy bereid is om die proses op TV te deel, stuur asseblief vir ons jou plastiese chirurgie-droom en kontakbesonderhede na via@okuhle.co.za

  • Inskrywings is oop vir almal wat Afrikaans kan praat.
  • Jy moet beskikbaar wees tussen einde September 2015 en vroeg Maart 2016.
  • Die program word in die Kaap verfilm, so as jy van ver kom, moet jy verantwoordelikheid neem vir jou eie vervoer.