Een gelukkige Huisgenoot paartjie kan ’n luukse naweek in die Sun City Palace wen waar hulle die beeldskone finaliste in die Mej. Suid-Afrika-wedstryd in lewende lywe kan sien meeding. Die naweek is R20 000 werd en sluit twee nagte se verblyf in ’n Luxury King-kamer in, sowel as ontbyt en BBP-kaartjies na die wedstryd se eindrondte-vertoning in die Sun City Superbowl. Die paartjie kry ook die kans om eksklusiewe foto’s saam met die wenner te laat neem.* Skryf in deur ’n SMS te stuur na 41741met die antwoord op dié vraag: Watter netwerk borg Mej. Suid-Afrika 2014? Jy mag soveel keer as wat jy wil inskryf. Die wins word net so geskenk aan die Cell C Girl Child-beursfonds. *Die prys sluit vliegkaartjies, vervoer na en van die lughawe en ekstras soos drankies en etes uit.  Inskrywings sluit 17 Maart 2014. Bepalings en voorwaardes geld.