PROMOSIE

miss-sa-600x450-saa

Die 26 semifinaliste is onlangs aangekondig en uit hulle sal die 12 finaliste gekies word.

Om die semifinaliste te ontmoet en te stem, gaan na misssa.co.za. Bepalings en voorwaardes vir die wedstryd word duidelik uiteengesit op die webtuiste. Jy kan tot 50 keer vir jou gunstelingdeelnemer stem. Die deelnemer met die meeste stemme word outomaties ’n finalis.

 

WEN

Tien gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies wen vir die Miss SA- skoonheidskompetisie by Sun City op 26 Maart 2017.

Gaan stem sommer nou. Opskud!