PROMOSIE

Die maatskappy is in 1831 gestig en is trots op die hoë gehalte en ontwerp van sy produkte. Maak só jou eie kersversierings:

Benodigdhede

  • STAEDTLER-skêr
  • STAEDTLER-kleurpotlode of –veltpuntpenne
  • STAEDTLER-gom
  • Karton
  • Lint

1. Laai die inkleurblad hier in PDF-formaat af.

2. Kleur die prente in.

3. Plak elke prent op ’n stuk karton.

4. Knip die prente netjies uit.

5. Ryg ’n stuk lint deur die bopunt en maak ’n knoop daarin.

6. Hang die prente aan die Kersboom en bewonder jul handewerk.