zyosteo™ is ’n nuwe kalsium-aanvulling met vier sleutelbestanddele wat saamwerk om veilige, doeltreffende kalsiumopname in die bene te verseker vir optimale beensorg.

Dit bevat verbeterde MenaQ7®-kristalle (vitamien K2) vir doeltreffende kalsiumbenutting in die bene waar dit benodig word, asook gecheleerde magnesium en vitamien D3 om kalsiumabsorpsie uit die maag te verhoog.


ZyosteoTM bevat vier sleutelbestanddele wat saamwerk om te verseker dat kalsium veilig en doeltreffend in die bene opgeneem word.

zyosteoTM is Sanha Halaal-gesertifiseer en ook vegetaries en laktose- en suikervry.

zyosteo™ sal jou help om goed te wees vir jou bene en terselfdertyd jou hart beskerm.

WEN!
Skryf in om dalk een van drie spa-dae vir twee te wen (een per maand van Mei tot Julie), of een van twee produkpakke elke week van Mei tot Julie.

Hoe om in te skryf

Gaan na die Zyora-Facebook-blad of die Zyora-webtuiste en teken in op die nuusbrief om in te skryf.

Word deel van die zyora-gemeenskap op FacebookTwitter en Instagram vir meer inligting.

Kyk die video hier: