PROMOSIE

Dis weer daardie tyd van die jaar: Almal maak lysies. ’n Wenslys, ’n lys in ’n brief aan Kersvader of ’n lys van almal vir wie jy ’n geskenk wil koop.

Vir almal wil jy iets gee wat hulle begeer, en die laaste ding wat jy wil hê, is om iemand te vergeet. Om dit makliker te maak, het Red Square iets vir elkeen van jou geliefdes. Hier is ’n afloerlysie.

[post-slider] Red Square, Suid-Afrika se vooraanstaande parfuum-, grimering- en velsorgwinkel, het die grootste verskeidenheid skoonheidshandelsmerke op hul rakke. Kliënte kan in 49 winkels of aanlyn inkopies doen. Die internasionale handelsmerkversameling is onlangs uitgebrei om ook Celltone, Coach en Zadig & Voltaire in te sluit. Om jou feestydkopies prettiger te maak, bied Red Square lesers R50 afslag op hul eerste aanlyn kopies. Merk by die betaalslag die boksie “I have a voucher” en tik HG50 in om van hierdie aanbod gebruik te maak.

Let asseblief daarop dat hierdie aanbod net vir aanlyn inkopies geld. Gaan na hul webtuiste om al die bederf- en geskenkidees te sien.

Volg Red Square in die sosiale media:

Instagram

Twitter

Facebook

Onthou om die hutsmerk #redsquarespoils te gebruik!