Dis net so belangrik om die regte bykomstighede by ’n BodyCon-rok te kies soos om jou grimering foutloos aan te wend. Dit beteken jy moet sorg dat die rok, skoene, juweliersware en baadjie mekaar volmaak aanvul. Kies hoëhakskoene by jou BodyCon-rok sodat jy langer lyk.

Die rokke is net so veelsydig soos die vroue wat dit dra en kan vir die dag of aand gestileer word. Dra jou BodyCon-rok saam met ’n goed gesnyde baadjie vir ’n sjiek, gesofistikeerde voorkoms.

Die BodyCon-styl skep ’n byderwetse voorkoms wat van selfvertroue getuig en jou laat lyk soos ’n vrou wat reg is om die wêreld aan te pak.

Wen 'n R1 000-geskenkbewys om jou klerekas op te kikker!