PROMOSIE

miss-sa-600x450-sab

Jy kan nou stem op die amptelike webtuiste, misssa.co.za. Kliek op jou gunstelingfinalis se foto vir inligting oor hoe om per SMS vir haar te stem. Die SMS-stemme sal 25 persent van elke deelnemer se finale punt uitmaak.

Laat jou stem hoor. Stem vandag nog vir Miss SA.

Tien gelukkige mense wat stem sal elkeen dubbelkaartjies wen na die skoonheidskompetisie by Sun City op 26 Maart 2017.

Die kompetisie sluit 17 Maart.

Ontmoet die finaliste hier:

   

 

WEN