PROMOSIE

8591t_glow-feb-digitorial_600x450

Dis ’n tyd van liefde, romanse en Cadbury Glow!

Valentynsdag kom vinnig nader en oor die land heen is minnaars van alle ouderdomme aan’t beplan, beraam en voorberei.

Boaan almal se inkopielys vir die groot dag is Cadbury se nuwe sjokolade, Glow, ’n luukse pralien toegedraai in Cadbury sjokolade met ’n smullekker sjokoladerige vulsel.

As jy ’n blywende indruk wil maak op ’n nuwe Valentyn of jou verhouding met ’n lankal-liefde permanent wil maak, sal Cadbury Glow jou help om jou doel te bereik en jou liefie baie spesiaal laat voel.

Koop joune vroeg en skryf in vir Cadbury se Valentynskompetisie. Een gelukkige paartjie staan ’n kans om ’n romantiese wegkomkans te wen.

Gaan na Cadbury Dairy Milk se Facebook-blad vir al die inskryfinligting.

Terme en voorwaardes geld.