PROMOSIE

Vyf heerlike spekresepte om jou te inspireer om in te skryf vir Eskort se 100 Recipes for 100 Years-kompetisie.

[post-slider]

Eskort, Life’s Delicious.

Wen met Eskort

Daar is geen twyfel nie: As jy vark eet, laat spek tien teen een jou mond water. Dink net aan die verskil wat ’n stukkie spek maak op ’n burger.

En wat is spek-en-eiers op ’n Sondagoggend sonder spek? Hier is vyf van Huisgenoot se gunsteling-spekresepte wat jou moontlik sal inspireer om in te skryf vir Eskort se kompetisie 100 Recipes for 100 Years.

Jy wen dalk R2 000! En daarby kry jy die kans om jou resep te sien in Eskort se eeufeesresepteboek.

KLIK HIER as jy dalk R2 000 kontant wil wen én jou resep en die storie daaragter in Eskort se eeufeesresepteboek wil sien.

As jou resep en storie gekies word, sal dit saam met die ander wenners in Eskort se eeufeesresepteboek verskyn.

Vyf wenners sal uit Huisgenoot se inskrywings gekies word, sowel as vyf wenners elk uit die inskrywings wat van Huisgenoot se susterstydskrifte, YOU en Drum, ontvang word.

KLIK HIER vir reëls, bepalings en voorwaardes. Inskrywings sluit op 24 Mei om 17:00.