Huisgenoot-Woordsoek bevat lekker raaisels vir die hele gesin!

woordsoek_facebook

Daar is iets vir almal: ons talle temas sluit kos (soetgoed, kaas en wyn en roomysgeure), popkultuur (Suid-Afrikaanse musikante, TV-reekse en boeke), die ruimte, sport, nuusmakers en soveel meer in!

Die kinderafdeling is groot pret. Jou kinders sal nie eens agterkom hulle leer iets terwyl hulle koel raaisels doen wat vorms, kleure, wiskunde, superhelde en hope meer insluit nie.

HUISGENOOT-WOORDSOEK IS NOU TE KOOP TEEN R37.

Hier is ’n bietjie gratis vakansiepret vir die gesin. Ontspan lekker met woordsoekblokke uit die splinternuwe Huisgenoot-Woordsoek. Probeer hierdie twee – een maklike en een moeiliker een – en kyk hoe vinnig julle al die woorde kan kry!

[caption id="attachment_121177" align="alignnone" width="600"]Die moeiliker een . . . [/caption]

HG woordsoek kids

? Die antwoorde op hierdie woordraaisels sal Dinsdag hier beskikbaar wees.

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk hoe word die nimlike Tobie Cronjé in die nare Juffrou Rottenmeier omtower

Lianie May verklap iets oor haar gesondheid wat aanhangers nie geweet het nie

Kyk: Babahondjie ontsnap kake van ’n luislang

Anneli van Rooyen praat oor haar siekte: ‘Soms is daar amper niks van my oor nie’

Jay vier 20 jaar in die musiekbedryf; en gesels oor daai val . . .

Kyk: Die internet op hol oor ‘papierdun’ vroue