Die Paasnaweek wink en die lang pad lê voor. Maak die reis iets om na uit te sien deur onder 'n koelteboom te stop, die padkosmandjie uit te haal, die koffiefles oop te draai en 'n blaaskans te vat.

Hier is 'n paar lekker resepte en padkosplanne - klik om die volledige resep te kry:

Smul-toebroodjie

Smul-toebroodjie

Eierslaai-toebroodjie

Eierslaai-toebroodjie

Maalvleisbroodjie

Maalvleistoebroodjie

Inpakontbyt met boerewors

Inpakontbyt met boerewors

Biltongbroodjies

Biltongbrood

OULIKE OPDIEN-IDEE: 'n Mooi vadoek word 'n broodmandjie

Klik hier vir dié volgende resepte

Skulpiepasta-slaai

Skulpiepasta-slaai

Aarbei-en-witsjokolade-kolwyntjies

Kolwyntjies

Dieretuin-toebroodjies

Dieretuin-toebroodjies

ctx0417_2725_eastercampaign_600x450_digitorial_huisegenoot