PROMOSIE

Ons bring aan jou Landbou-suksesstories wat werklik ‘n verskil maak. Moet dit nie misloop nie – by Nasie in Gesprek.

Klik hier op die ‘Nasie In Gesprek’ YouTube kanaal om na die volle episode, en nog meer te kyk.

Volg die gesprekke deur die app 'Nasie in Gesprek’ af te laai en kry meer inligting oor die agendas, onderwerpe en paneel besprekings gedurende Nampo 2016.