PROMOSIE

Ons plant die saadjie vir meer sinvolle gesprekke in die landbou en bespreek die werklike rede vir die stadige transformasie van die landbousektor.

Klik hier op die ‘Nasie In Gesprek’ YouTube kanaal om na die volle episode, en nog meer te kyk.

Volg die gesprekke deur die app 'Nasie in Gesprek’ af te laai en kry meer inligting oor die agendas, onderwerpe en paneel besprekings gedurende Nampo 2016.