PROMOSIE

Hoe groei ‘n familie-onderneming tot ‘n multi-nasionale onderneming?

Vir antwoorde op hierdie vrae, kyk gerus na Nasie in Gesprek. Moet dit nie misloop nie.

Klik hier op die ‘Nasie In Gesprek’ YouTube kanaal om na die volle episode, en nog meer te kyk.

Volg die gesprekke deur die app 'Nasie in Gesprek’ af te laai en kry meer inligting oor die agendas, onderwerpe en paneel besprekings gedurende Nampo 2016.