En die enigste ding wat losdraai, is jou humeur...

Maar kyk net hierdie slim plan waarmee iemand vorendag gekom het. Na hierdie video gaan jy beslis seker maak jy het ’n spaar-paar boutjie en moertjie byderdhand!