PROMOSIE

3043-edcon-edgarsactive-monthendhustledigitorials-26-31jan-afr-v1

Jy sal goed lyk en goed voel wanneer jy die jaar aanpak. Nou kan jy stylvol en gemaklik wees teen ’n prys wat werk met enige student se begroting.

Of jy klasdraf, swot in die biblioteek, uithang saam met vriende of uitgaan vir die aand, sal jy die regte uitrusting by Edgars Active kry.

Met drie verskillende betaalopsies, sal jy beslis een kry wat jou sak pas. Jy kan kies of jy kontant wil betaal, op krediet wil koop of wil bêrekoop – Edgars Active bederf jou met al die keuses!

Like ons op Facebook en volg ons op Instagram.

Klik hier om jou naaste Edgars-winkel te vind.

3043-edcon-edgarsactive-monthendhustledigitorials-26-31jan-afr-v1