Het jy ’n klein avonturier wat heeltyd buite speel? Laat hom koning kraai op die speelterrein met klere wat sy pas kan volhou.

MRP logo

5_AFR

Kry twee pare seunsjeans teen net R160 of gedrukte T-hemde teen R49,99, vir ’n kop-tot-toon koel meneer.

3_AFR

Gepraat van koel -- meng en pas jou gunstelingoortrektruie en sweetpakbroeke vir seuns teen net R119,99.

1_AFR

En iets vir die meisies: meng en pas ’n paar spanbroeke en ’n top teen net R99,99.

4_AFR

6_AFR

MRP logo

Met so baie nuwe kindermodes, gaan winter ’n nimmereindigende avontuur wees. Koop die klere en meer by mrp.com of by jou naaste MRP-winkel.

0_AFR