1. Sy spaar tot 30% omdat sy aanlyn gekoop het. dotsure.co.za bied ’n doen-dit-self motorversekering model waarmee Tracy kwotasies, aanlynkopies en haar motorversekering self kan bestuur. Dit spaar haar tyd en geld! Sy betaal net R600* per maand vir omvattende motorversekering. Dit sluit ’n maandelikse fooi vir in ’n opsporingstelsel wat dotsure.co.za teen geen addisionele onkostes in jou motor installeer.

2. Omdat Tracy versigtig bestuur en geen eise ingedien het nie, ontvang sy elke maand maksimum punte. Sy kry 25% van haar premie terug. Dit beteken sy spaar R150* per maand. Verbeel jou wat jy met ’n R1800* terugbetaling aan die einde van die jaar kan doen!

3. Tracy het boonop vir 5 jaar geen eise ingedien nie en ontvang daarom ’n bonus. En omdat sy nie binne die eerste jaar enige eise ingedien het nie, kry sy ook 10% van haar jaarlikse premie terug. Dit is R720* wat by die ander kontant terugbetalings getel word.

Jy kan KONTANT terugkry as jy slim is en jou motor by dotsure.co.za verseker. Besoek ons webblad vir ’n vinnige kwotasie en om jou motorversekering aanlyn te bestuur.

Begin vandag te spaar!

*Bepalings en voorwaardes geld. Dit hang van die riskoprofiel af. dotsure.co.za is  ‘n afdeling van Oakhurst- versekeringsmaatskappy. Bpk. (reg.no.2006/000723/06), ‘n geregistreeerde finansielediensteverskaffer kragtens die FAID- wet (FDV-no, 39925), FSP No: 39925