PROMOSIE

Wanneer jy werk, werk jy hard, en wanneer jy speel, speel jy hard. Dit maak nie saak wat jy doen nie, jy lyk altyd op jou beste, want jy koop jou klere by Edgars Active, waar jy die nuutste aktiewe drag teen die beste pryse kan aanskaf.

Jy is lief vir jou vriende en familie en hou daarvan om by ’n braai, tydens ’n skemerkelkiegeselligheid of in die swembad saam met hulle te kuier.

Boonop hoef jy nooit te wonder wat jy moet aantrek nie. Werk of speel – Edgars Active het net die uitrusting vir jou. Laat ons jou uitrus vir sukses. Maak jou Nuwejaarsdrome waar en maak so 2017 jóú jaar!

Van 9 tot 22 Januarie kan jy tot 50 persent afslag kry op uitgesoekte somersdrag en -skoene. Bepalings en voorwaardes geld. Danksy hierdie uitstekende aanbiedinge kan jy jou aktiewedrag-styl vir 2017 bymekaarsit.

Vier jou liefde vir die somer, sport en die lewe.

[post-slider]

Volg Edgars Active op Facebook en Twitter.

Kyk op edgarsactive.co.za watter handelsmerke en ander aanbiedinge jy by Edgars Active kan kry.