Of sit jy op hete kole en wag vir die volgende een om op die winkelrakke te verskyn? Nou kan jy voor in die ry staan en die volgende Blokraaie vooruit bestel – selfs voor dit in die winkel verskyn – en ons sal dit by jou voordeur aflewer.

Bestel so

Stuur ’n SMS na 31069 met die woord ‘blokkies’, gevolg deur jou naam en van, of bel 087-740-1077, of stuur ’n e-pos na intekenare@media24.com

Maak gou! 

Die laaste dag om te bestel is 16 Augustus. Daarna sal jy moet wag om dit in die winkels te koop soos die res van die lesers.