Ook Huisgenoot se lesers het in hierdie tyd die tydskrif elke week verslind om uit te vind wat volgende in die lewens van hul gunsteling-fotoverhaal-karakters gebeur.

Ons het ’n uittreksel uit die gewilde fotoverhaal Die Dodelike Driehoek, wat vroeg in 1963 verskyn het, uit ons argief opgediep. Volg die storie in die eerste paar skermgrepe en sê dan wat dink jy raak die vrou in die laaste spraakborrel kwyt.

01FotoVRH01

01FotoVRH02

01FotoVRH03

En wat dink jy antwoord die vrou hier?

01FotoVRH04E

Laat weet ons op ons Facebookblad wat jy dink die vrou in die laaste spraakborrel aan haar man gesê het.

Onthou, jy kan altyd pret hê met jou taal. Hoe lyk jou Afrikaans?

Dié vraag is natuurlik die spil waarom die opwindende Projek Afrikaans draai. Dis daarop gemik om Afrikaans se diversiteit en kleurrykheid in al sy vorme te vier.

Gaan loer vandag nog op hul webwerf en kom gesels saam oor jou gunsteling Afrikaanse woorde en uitdrukkings!

Hoe lyk jou afrikaans Uniek

Besoek Afrikaans.com en kom gesels saam!