Let wel jy het net vyf minute om al die woorde op te spoor. Die woorde kan van bo-tot-onder, links-na-regs of selfs agterstevoor om verskuil wees. Sterkte!

As jy hiermee klaas is, toets sommer ook hoe goed ken jy jou Afrikaanse idiome en jou Afrikaanse spelling.

Afrikaans.com is ’n nuwe webwerf daarop gemik om Afrikaans in haar volheid te vier en te verken.

Dit is daar waar jy op hul trivia-blad jou Afrikaanse taalkennis kan toets, of saamgesels oor jou gunsteling-uitdrukking of -idioom. Jy kan ook ’n illustrasie van jou gunsteling-idioom instuur of self ’n lekker raaisel uitdink.

Neem deel aan die gesprek op die trivia-blad of gaan loer hier vir meer inligting en om te sien hoe JY R10 000 kan wen!

Hoe lyk jou afrikaans Trivia

Besoek Afrikaans.com en kom gesels saam!