Aandag, alle woordsoekers: Nou kan julle na hartelus soek!

[caption id="attachment_116630" align="alignnone" width="600"]Beproef gerus ons gratis speletjies wat hierby ingesluit is. Beproef gerus ons gratis speletjies wat hierby ingesluit is.[/caption]

Huisgenoot-Woordsoek is propvol soekblokke te kies en te keur – maklikes en moeilikes, grotes en kleintjies – elk met ’n lekker tema.

Die 117 soekblokke in hierdie uitgawe waarborg ure se vermaak vir alle woordsoek-geesdriftiges van jonk tot oud! Beskikbaar vanaf vandag teen net R37.

Laat die pret solank begin met hierdie twee soekblokke (oplossings volg later).

Jy kan jou kopie van die Huisgenoot-Woordsoekboek hier bestel.

woordsoek voorblad

Hier is solank twee speletjies om te probeer, een vir jou en een vir die jongspan.

Klik HIER om jou gratis speletjie af te laai.

Klik HIER om jou gratis speletjie vir die jongspan af te laai.

Die antwoorde op hierdie raaisels is hier beskikbaar.