Advertensie-artikel | crisisoncall

Met CrisisOnCall sal jy altyd weet wat met jou geliefdes gebeur. Dis een bekommernis minder, want die CrisisOnCallbandjie praat namens jou en jou gesin wanneer julle nie kan nie.

Die bandjie bevat ’n unieke identifikasienommer waarmee jy nie net onmiddellik jou geliefdes kan opspoor nie, dit stel paramedici ook onmiddellik in kennis van enige mediese inligting wat hulle in ’n noodgeval kan nodig hê.

CrisisOnCall verskaf ook bystand in elke krisissituasie, van ’n kaping en ’n vermiste persoon tot ’n motorongeluk.

untitledblurp

’n Nasionale noodnommer

emergency

Anders as die land se onderskeie provinsiale noodnommers, het CrisisOnCall ’n nasionale nommer wat tolvry is van enige Telkom-lyn af.

Raad en berading

call centre small

Het jou kind in die middel van die nag ’n ernstige koors ontwikkel? Jy kan CrisisOnCall bel en hulle sal per telefoon mediese raad gee.

Daarby verskaf hulle ook regsadvies, traumaberading en toegang tot ’n persoonlike gesondheidsadviseur.

Verskeie nooddienste

untitledryway

CrisisOnCall gebruik privaat diensverskaffers landwyd. Hulle kan jou ook help om in die geval van ’n kaping of rooftog in aanraking te kom met die polisie, die brandweer, jou selfoondiensverskaffer, sowel as die bank.

Padbystand

untitled2

As jy op die lang pad voertuigprobleme het, kan CrisisOnCall vir jou noodverblyf reël.

Reismoniteringsdiens

GPS-Phone-Tracker

Wanneer jy ver reis, kan jy CrisisOnCall in kennis stel. Hulle sal jou op ’n gereelde grondslag bel om seker te maak alles verloop nog vlot met jou reis.

untitled

kontak