Klik op die prentjie om te sien hoe ’n 3D-drukker werk.

KLIK EN KOOP JOU DIGITALE UITGAWE VAN DIE SPESIALE TYDSKRIF, HET JY GEWEET, NOU!

Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!