aq2Die watervervaardiger aQuelle het hul 500 ml-bottel stilwater pienk gemaak ter ondersteuning van Kansa.

'Kanker is een van die grootste oorsake van dood in Suid-Afrika.'

Kanker is een van die grootste oorsake van dood in Suid-Afrika, sê aQuelle; daarom steun hulle mense wat ’n verskil wil maak. Hierdeur wil hulle ook ’n verskil maak.

Deur hul voorkoms te verander ter ondersteuning van kankerlyers, hoop hulle om verandering te bring. Verandering vervat in elke bottel water, propvol natuurlike heilsaamheid.

Gedurende Oktober sal elke beperkte uitgawe pienk bottel wat verkoop word, tot hul skenking van R250 000 aan Kansa* bydra.

Koop ’n bottel en raak by hul Change in a Bottle-kankerveldog betrokke. Daardeur sal jy ’n verandering kan maak en kanker help beveg.

  • Kansa se doelwit is om navorsing moontlik te maak, die publiek op te voed en steun te bied aan alle mense wat deur kanker geraak word.