Sensueel in swart

sc1402Jun23PicRFa10071

Al die modieuse meisies weet die kuns om klassiek en modern te meng, lê in die kontras. Só  neem ’n romp vol volume en ’n glinsterende top met deurskynende insetsels ’n rebelse wending. Die resultaat is ’n voorkoms wat luuks én gewaagd is. KLIK HIER om die rok by Spree te koop.

Gaan vir goud!

sc1402Jun17PicTGa10094

Niks sê feesvier soos ’n groot handvol blinkertjies nie, so kies ’n item met baie glansende detail om jou voorkoms af te rond. KLIK HIER om die rok by Spree te koop.

Partytjie-gereed

sc1402Jun17PicTGa10084

Dié nommertjie het al die elemente wat die perfekte partytjierok moet hê: ’n bietjie vere, ’n vleiende snit, ’n tikkie blinkgoed en volop glans. KLIK HIER om die rok by Spree te koop.