Begin die winter met ’n boho-sjiek-voorkoms uit die 1970’s. Kyk hoe ons 10 items van H&M se beste kopies meng en pas vir 10 moeitelose uitrustings.

[caption id="attachment_118687" align="alignnone" width="600"]Huisgenoot se mode-ghoeroe wys jou hoe om jou winterklerekas met net 10 items te herskep. Foto: Verskaf Huisgenoot se mode-ghoeroe wys jou hoe om jou winterklerekas met net 10 items te herskep. Foto: Verskaf[/caption]

So moet jy meng-en-pas:

1. 3+9+10+7 – Uiteet

2. 1+5 +7+10 – Werk toe

3. 4+6+2+8 – Uitstappie

4. 2+3+9+7 – Aandjie uit

5. 9+1+8+10 – Sakevergadering

6. 5+2+9+7 – Middagete

7. 3+4+1+8 – Kerk toe

8. 1+6+9+7 – Gaan fliek

9. 3+9+6+7 – Skemerkelkies

10. 4+5+9+8 – Inkopietyd

mode ding

1. Jas R899

2. Knooptrui R299

3. Rok R199

4. Polonektop R129

5. Speelpakkie R249

6. Jeans met hoë middel R399

7. Stewels R1 499

8. Insteekskoene R749

9. Hangertjie R149

10. Handsak R299

Totaal: R4 870

Ander stories op Huisgenoot.com

‘Aantreklike oupa’ se pragtige glimlag op 66 jaar oue foto oorrompel die internet

Dapper kankerlyertjie skitter op New Yorkse modeplank

7 keer wat stylvolle, swanger Jo-Ann Strauss jou asem sal wegslaan

Kyk: Sexy Bobby slaan asems weg met Engelse musiekvideo

Oe-la-la! Karlien van Jaarsveld pronk in haar speelpakkie!

Kyk: Rolene Strauss deel haar troufoto’s