PROMOSIE

Die Samsung Galaxy A-reeks is blink, stylvolle toestelle wat talle van dieselfde verbruikersvoordele as Samsung se toonaangewende Galaxy S-reeks bied.

crossword_293653703_Afrikaans

#ThisIsMe

Die Galaxy A is in A3, A5 en A7 beskikbaar.

Verruklike metaal-en-glas-kombinasie

’n Samesmelting van soliede premiummetaal en gorilla-glas. Dit sorg vir ’n meer stabiele, gemakliker greep op die foon met sy slim ontwerp en dunner raam.

Kragtige uitvoering

Ervaar uitsonderlike verrigting deur die hardeware en ultravinnige internetspoed. ’n Octa-core-verwerker en LTE Cat.6-netwerktoegang sorg vir ’n naatlose webblaai-ervaring, gladder gebruikerskoppelvlak en vinniger uitvoering van verskeie take op een slag.

Helderder foto’s

’n Voorste en agterste kamera het ’n f/1,9-lensopening vir buitengewoon helder foto’s, selfs in toestande met swak lig. Gebruik die agterste kamera se optiese beeldstabiliseringsfunksie om flatervrye foto’s en video’s te neem. Vang kosbare oomblikke in ’n oogwink vas deur net die tuisknoppie vinnig twee keer te druk om die kamera oop te maak.

Verbeterde sekuriteit Gebruik eenvoudige, vinnige vingerafdruk-herkenning om jou foonskerm te ontsluit en jou Samsung-rekening te verifieer. Verbeterde vingerafdruk-tegnologie verseker nie net beter privaatheidsbeskerming nie, maar ook gerieflike gebruik. Die toestel is toegerus met tegnologie wat maklike en vinnige betaling daarmee moontlik maak. Verlengde batterykrag en herlaai vinnig Die groot batterykapasiteit stel jou in staat om speletjies en multimedia-inhoud langer te geniet. Die vinnige herlaaiproses beteken jy kan jou battery gouer herlaai.

WEN

Wen ’n Samsung Galaxy A3 deur bloot jouself te beskryf! Die Samsung A-reeks is ontwerp om die beste in jou na vore te bring.

Vind drie woorde in die onderstaande lys wat jou die beste beskryf.

crossword Afrikaans
Samsung gee ’n ongelooflike nuwe Galaxy A3-slimfoon weg.

Om ’n kans te staan om hierdie wonderlike toestel te wen, SMS die drie woorde na 35407.

Elke SMS kos R1,50. Gratis boodskappe is nie van toepassing nie.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie duur van 17:00 op 27 Mei 2016. tot 17:00 op 3 Junie 2016.
  • Wenners word lukraak gekies en sal telefonies gekontak word.
  • Samsung is verantwoordelik vir die verskaffing van die prys binne ses tot agt weke ná die sluitingsdatum.
  • Indien ’n wenner ná drie oproepe tydens sake-ure nie bereik kan word nie, sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • Deelnemers moet 16 jaar of ouer wees.
  • Die prys is nie-oordraagbaar en kan nie vir kontant geruil word nie.
  • Personeel van Samsung en hul nabye familielede mag nie deelneem nie.
  • Samsung aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade wat uit deelname aan die kompetisie spruit nie.
  • Deur aan die kompetisie deel te neem, stem jy in dat Samsung van tyd tot tyd per SMS of e-pos vir jou promosie- en bemarkingsmateriaal stuur.
  • Elke SMS kos R1,50. Gratis boodskappe is nie van toepassing nie.