PROMOSIE

pjimage (11)

Ons bring daagliks soveel ure voor skerms deur – selfoonskerms, tabletskerms en veral rekenaarskerms. Almal van hulle straal bloulig uit, ’n gevaarlike lig wat rekenaarvisiesindroom (RVS) veroorsaak.

Die simptome van RVS sluit in dubbel of dowwe visie, ligsensitiwiteit, oog-oorspanning, moegheid, hoofpyn en jeukerige en droë oë.

’n Rekenaarleesbril help om hierdie oogtoestand te voorkom. Bondiblu het ’n rekenaarleesbril ontwikkel met ’n anti-reflektiewe blouliglaag wat jou oë teen ’n verskeidenheid gevaarlike strale beskerm.

Langtermyn blootstelling aan naby-IR, sigbare lig, ultravioletlig, bloulig, ultravioletbestraling en ultravioletgolwe kan skade aan die retina veroorsaak.

[post-slider]

Vir meer inligting oor Bondiblu se rekenaarleesbrille en ander produkte, besoek hul webwerf. As jy wil weet watter winkels in jou area Bondiblu voorraad aanhou, skakel 011 794-5447 of e-ps Bondiblu by customerservice@bondiblu.co.za.