PROMOSIE

My engel,

Dit het al my moed geneem om hierdie brief te skryf. Ek wou lankal my hart teenoor jou uitstort, en kan net nie langer stilbly nie. Ek hoef jou sekerlik nie te herinner jy is alles vir my en dat my liefde vir jou ewig is nie?

My skat, die afgelope tyd voel dit asof jy vergeet het hoe goed ons voorheen saam was. Dit is asof ons afgesluit is van mekaar en ’n groot skeur tussen ons verskyn het. Ek roep uit na jou deur die newels, maar jy hoor my nie of herken my nie.

Die stilte raak te veel vir my. Moet my asseblief nie uitsluit nie, liefling. Moenie toelaat dat dit die einde van ons beteken nie. Kom terug na my toe. Ons het nog ons hele lewe voor ons en ek beloof ons sal dit vol mooi herinnerings maak.

Jy is my ander helfte.

Jou brein.

NS: Zykrill van Zyora kan ons kop skerp en ons herinnerings vars hou.

  • Zyora-produkte is by alle groot koswinkels en apteke beskikbaar.
Zyora Zykrill Raak weer lief vir jou lyf. Zyora. Gesondheidsorg vir vroue.

Raak lief en wen!

Jy kan 1 van 3 spa-dae vir twee persone asook 1 van 2 spa-geskenkpakke elke week tydens Mei tot Julie wen. (Bepalings & voorwaardes geld)

Hoe om in te skryf:

Gaan na die Zyora-Facebook-blad of besoek  zyora.co.za en teken in op ons nuusbrief om te kan wen.

Volg Zyora ook op Facebook, Twitter en Instagram.