Mense beskryf hulle as Engeland se mooiste paartjie. En sag op die oog is Mel Tansley (21) en James Ferguson (24) beslis.

Mel Tansley (21) en James Ferguson (24) is albei modelle en neem graag aan fiksheidskompetisies deel.

Maar ons hier by Huisgenoot meen daar is net sulke mooi mense in Suid-Afrika. Ons het lesers gevra om ’n foto van hulself of ’n mooi paartjie wat hulle ken aan ons te stuur. Kyk net al die mooi mense!


Ja-nee! Suid-Afrikaanse skoonhede kan beslis kers vashou by enige ander in die wêreld.