Elkeen se rok is uniek en ons kon self nie besluit watter ons gunsteling-uitrusting is nie. Loer hier of jy enigiemand herken en gaan spog bietjie op ons Facebookblad!

[post-slider]

Onthou, jy kan ’n foto van jou treffende matriekafskeiduitrusting hier met ons deel.

Het jy die vorige weke se indrukwekkende uitrustings gesien?

Gaan loer bietjie hier na die vorige weke se uitrustings:

Week 1

Week 2

Week 3 & 4

Week 5

Week 6

Hou ons webwerf dop! Ons gaan week na week ’n fotogallery met die mooiste matriekafskeidfoto’s deel.