Loer hier of jy enigiemand herken en gaan spog bietjie op ons Facebookblad!

[post-slider]

Onthou, jy kan ’n foto van jou treffende matriekafskeiduitrusting hier met ons deel.

Het jy die vorige weke se indrukwekkende uitrustings gesien? Gaan loer hier na week 1 se uitrustings, hier na week 2 se uitrustings en hier na week 3 en 4.

Hou ons webwerf dop! Ons gaan week na week ’n fotogallery met die mooiste matriekafskeidfoto’s deel.