Kelly Gunderson, van die Amerikaanse deelstaat Georgia, het ’n geselsie saam met haar 87-jarige opgeneem terwyl hulle op ’n bed lê.

“Weet jy wie ek is?” vra sy.

Tot haar verbasing antwoord haar ma: “Kelly, wel, ek is lief vir Kelly. Het ek jou nie Kelly gedoop nie?”

Die video, getiteld God’s Gift, is al byna 2 miljoen keer op YouTube gekyk.

Bronne: The Telegraph, Buzzfeed, YouTube