’n Goeie tydjie het verstryk en dis weer hoogtyd om ons matrieks se pragtige afskeiduitrustings met julle te deel! Jou matriekafskeid is immers daardie aand van die jaar waarna elke matrikulant uitsien.

Elkeen se rok is uniek en ons kon self nie besluit watter ons gunsteling-uitrusting is nie. Loer hier of jy enigiemand herken en gaan spog bietjie op ons Facebookblad!

[post-slider]

Onthou, jy kan ’n foto van jou treffende matriekafskeiduitrusting hier met ons deel.

Het jy die vorige weke se indrukwekkende uitrustings gesien? Gaan loer hier na week 1 se uitrustings en hier na week 2 se uitrustings.

Hou ons webwerf dop! Ons gaan week na week ’n fotogallery met die mooiste matriekafskeidfoto’s deel.